Kawasaki Versys X300

Die motorfietsmark is ‘n dinamiese omgewing met verskillende mark-verskuiwings en tendense. Soos motorbestuurders se voorkeure beweeg het van sedans na sportnutsvoertuie, het motorfietsryers se keuse grootliks verskuif vanaf sportfietse na sogenaamde avontuur motorfietse. Behalwe vir die groot ooglopende skuiwe, is daar ook onderlinge tendense. Een van die interessantste is die grondswel onder die kleiner motorfietse, […]

2018 Toyota Hilux 2.8 GD-6 Dubbelkajuit 4×4 Raider

Stylvolle vars voorkoms gaan bydra tot selfs groter gewildheid Toyota SA het gedurende Julie 2018 die Suid-Afrikaanse mark bederf met ‘n nuwe Hilux Dakar Edition reeks bakkies en ‘n maand later sy 2018 Hilux bakkie reeks bekendgestel met ‘n vars en stylvolle voorkoms soorgelyk aan die van die Dakar-modelle. In die proses het Toyota sommer […]

2019 ISUZU D-MAX Trusted bakkie range changes its name, but not its stripes

The Isuzu KB has been a trusted name in the bakkie market in South Africa stretching over 40 years and six generations, boasting a proud heritage that was built on reliability, capability, durability and trust. The popular Isuzu bakkie range is entering an exciting new chapter with a name change from KB to D-MAX, re-aligning […]

Opel raak “Grênd” met sy nuwe Grandland X

Nadat Chevrolet laasjaar oor die horison uit Suid Afrika gery het en die Chev/Opel/Isuzu alliansie verfomfaai het, was daar baie gissinge en spekulasie of Opel nie ook gaan handdoek ingooi nie. Die Opel Astra was weliswaar die waardige wenner van 2017 se SA Gilde van Motorjoernaliste se gesaghebbende Motor van die Jaar kompetisie, maar het […]

Suzuki. Sterker en sterker! En nou maar die nuwe Swift sy buiging.

As suksesstorie moet Suzuki sekerlik êrens ‘n voortvarende student se tesis onderwerp wees. Wat die fabrikaat oor die laaste paar jaar in ‘n moeilike motormark vermag het is eenvoudig fenomenaal. Die handelsnaam is Suid-Afrika se snels groeiende handelsnaam en nie net het hulle hul produkaanbieding, verkope, handelaarsnetwerk en markaandeel wesenlik vergroot nie, hulle het ook […]