Mitsubishi celebrating centenary with influx of new and improved models for South Africa

Many firsts mark Mitsubishi’s first 100 years as a world-class vehicle manufacturer – not the least the claim to the world’s first SUV. In South Africa Mitsubishi Motors renewed assault on the South African car market. Along with the much awaited Triton launch, Mitsubishi also refreshed their other models, a program that will culminate in […]

Six things you should know about the Mercedes-Benz X-Class Article: Johann van Tonder

Origins The X-Class is the result of a parts-sharing deal between Mercedes and the Renault-Nissan Alliance – so it’s based on the ladder-frame platform of the Japanese brand’s Navara bakkie. Mercedes has made significant modifications right across the board, however, in a bid to produce a pick-up that it deems worthy of the three-pointed star. […]

Renault Clio GT-Line 5dr Gallic flair with substance Article: RICHARD WILEY

It’s very hard not to be captivated by Renault’s hugely successful Clio range and this latest phase-2 iteration, dubbed GT-Line, simply enhances the appeal. First impressions are often lasting impressions and on this count, the GT-Line scores with its outstandingly glossy paintwork that does much to enhance the chic styling. GT-Line differentiators include 17-inch titanium […]

Volkswagen Golf 7 facelift ANOTHER HOLE-IN-ONE Article: Richard Wiley

“What’s new?” the uninitiated might ask when first spotting the latest iteration of the Volkswagen Golf 7.  The answer is simple – “More than meets the eye.”  This unequivocal statement is made in the aftermath of a two-day press launch starring South Africa’s favourite hot hatch – the GTI – which has accounted for no […]

All-New Kia Rio Hatch Hits SA Streets Article: Leigh van Niekerk

In the first week of June, local motoring journos were formally introduced to the latest incarnation of Kia’s popular hatch, the all-new Kia Rio. We took the top-of-range 1.4 TECH model for a spin around the streets of Joburg on an average weekday afternoon, giving us a fairly accurate idea of how the vehicle delivers […]

SUZUKI IGNIS Klein stadsrakker wat ook ook kan stoftrap Artikel: Dirk Gallowitz Fotos: Johann van Tonder

Suzuki voertuie het ‘n stewige reputasie as betroubaar, taai en relatief goedkoop om te onderhou. Marknavorsing het gewys dat eienaars wat een van die gewilde handelsnaam se voertuie besit gewoonlik weer een sal koop. Nou het Suzuki Suid Afrika ‘n welkome nuweling bygevoeg in die Suzuki stal – die nuwe Suzuki Ignis. Die Ignis het […]

BMW 330e eDrive Technology The best of both worlds? Article: Richard Wiley

In just a year’s time, a quarter of a century will have passed since I bought an E36-series BMW 318iS. It came onto my radar because overseas motoring titles were near-unanimous that the new “Three” was the best compact sporting saloon on the planet, at least in terms of pure driving experience. The multivalve four […]

TOYOTA YARIS PULSE Verjongingskuur jaag polsslag op Artikel: Dirk Gallowitz Foto: Johann van Tonder

Toyota het onlangs sy opgekikkerde Yaris Pulse plaaslik bekend gestel. Die nuwe Yaris het in Maart vanjaar sy buiging gemaak op die Geneefse Motorskou en is in werklikheid net ‘n middellewe mooimaakkuur en nie ‘n nuwe model nie. Tog is daar heelwat veranderinge en verbeterings aangebring wat die Yaris Pulse ‘n varser en meer moderne […]

Volkswagen Amarok 3.0 TDI V6 Double Cab MOVING THE GOAL POSTS Article: Richard Wiley

Bakkie-mad South Africa now has cause to celebrate the arrival of a double cab contender that stands head and shoulders above its peers – the facelifted Volkswagen Amarok powered by a 3.0 V6 VGT turbo diesel motor that redefines the class. Before I tell you just why this is the king of bakkiedom, I feel […]

KTM’s new Adventure Range breaks new ground. Article and Photos: Johann van Tonder

160 HP in an adventure bike is too much….said NO KTM rider, EVER!   So that’s just what we got when we attended the launch of the new KTM Adventure Range at the Arabella Spa and Lodge in Hermanus. KTM was launching their new adventure models, the 1090 Adventure, 1090 Adventure R, 1290 Super Adventure […]

Mercedes GLA vind baat by lekker opknapping Artikel: Charlen Raymond

Mercedes-Benz het sy GLA sportnuts ʼn opknapping vir die 2017 modeljaar gegee, en ook ietwat van ʼn nuwe persoonlikheid. Die GLA het in 2013 sy verskyning in Suid-Afrika gemaak en het, saam met die A-Klas en CLA, sommer vinnig aanklank by kopers gevind. Die veranderinge wat hierdie Merc by baatvind is nie net kosmeties nie, […]

NUWE BMW 5-REEKS LENIGE ATLEET IN ‘N KISPAK DEUR DIRK GALLOWITZ

BMW Suid Afrika het onlangs hul nuwe 5-reeks in die Suid Kaap bekendgestel. Terwyl BMW wêreldwyd met talle modelle sukses en by sommige ook ikoniese status verwerf het, is daar myns insiens geen ander model wat oor die jare heen die naam BMW meer vergestalt as juis die 5-reeks. Hierdie nuwe model is nou reeds […]

Alfa Romeo Giulia From fast and the furious to business express Article: Richard Wiley

It’s very difficult when reviewing an Alfa Romeo not to go all nostalgic and hark back to the good old days when the once-revered Italian brand was a common sight on race tracks all over the world. Sure, Alfas even from the glory era were regarded as just a little highly-strung compared with competitive models […]

Gewilde Sandero versterk sy aanslag Artikel en Foto: Johann van Tonder

Toe die Renault Sandero die eerste keer sy verskyning op ons Suid Afrikaanse paaie maak, het hy sommer met die intrapslag ‘n goeie indruk gemaak. Plaaslik het die Sandero meegeding met voertuie soos die Polo Vivo, Toyota Etios en Ford Figo, almal basiese motors met vorige geslag tegnologie, maar teen ‘n mededingende prys.  

Mercedes GLC Coupe 250d Artikel: Dirk Gallowitz Fotos: Rosalyn van Zyl

Die wedywering in die kompakte leefstylvoertuig segmente is steeds witwarm. Tog word daar steeds met nuwe nisvoertuie vorendag gekom om die ewigsoekende honger na markaandeel te probeer stil. BMW het met hul X6 sportaktiwiteitnuts ‘n paar jaar gelede ‘n nuwe segment geskep wat meeste voorspellings verkeerd bewys het en steeds wêreldwyd stewige verkope behaal.

AUDI SE KORDATE VEELDOEL BLITSBUKS OPWINDENDE Q2 ‘N RATSE KLEIN SPORTNUTS DEUR DIRK GALLOWITZ

Met die steeds groeiende gewildheid onder jonger en moderne kopers van enigiets sportnuts, is ek van opinie dat die profiel van motormodelle in vyf jaar se tyd heel anders gaan lyk as vandag. Ek persoonlik dink die tradisionele middelslag sedan gesinsmotor se dae is getel onder die Afrika son. Dalk sal die top groot luukse […]

2017 Hyundai Tucson Gewilde Koreanse veldryer kry diesel enjin

Artikel: Dirk Gallowitz Fotos: Johann van Tonder   Hyundai het onlangs sy baie gewilde nuwe Tucson modelreeks met twee turbodiesel enjins uitgebrei. Eers was die nuwe Tucson, ‘n medium grootte sportnuts wat die gewilde IX35 model in Suid Afrika vervang het, met ‘n 1,6l turbo-aangejaagde petrolenjin bekendgestel. Die model het intussen die segmentleier in plaaslike […]

Mercedes-Benz Concept X-CLASS

Outlook on the new pickup bearing the three-pointed star   The Mercedes-Benz “Concept X-CLASS” study, on display at the Geneva Motor Show from 9 to 19 March, provides an outlook on the brand’s forthcoming new pickup, the X-Class. Daimler AG will make investments in the high nine figures (euro) in the new model series by the time of […]

Triumph Explorer XC Dare to be Different

Article & Photos: Brian Cheyne   In the world of adventure motorcycles, the heavyweight category is fiercely competitive. There are some heavy hitters here, and they all share a similar design philosophy. 1200cc shaft driven underpinnings with aggressive styling cues make these bikes growl and stare at each other in a show of force. The […]

Land Rover se “slim” Discovery land in Julie Artikel: Gerrie Smit. Foto: Verskaf

Die nuwe vyfde geslag Land Rover Discovery wat in Julie vanjaar geloods gaan word, het in sy arsenaal van vele vernuftige slim funksies onder andere ‘n afstandbeheerde sitplekuitlegstelsel. Hiermee kan die bestuurder deur middel van sy of haar slimfoon, die raakskerm van die inligting-en-vermaakstelsel op die konsolebord óf knoppies binne die agterklap gebruik om die […]

TAWWE TRITON OOK LEKKER LUUKS Nuwe Mitshubisi Triton dubbelkajuit

DEUR DIRK GALLOWITZ FOTOS: JOHANN VAN TONDER Mitsubishi Motors Suid-Afrika het onlangs hul nuwe herontwerpte Triton dubbelkajuit bakkiereeks plaaslik bekendgestel. Die 2017-model, die vyfde generasie van die gewilde Colt/Triton-reeks, is volgens Mitsubishi die mees gevorderde bakkie wat Mitsubishi tot op hede ontwikkel het.

SMART BRABUS Klein, maar vinnig!

Artikel: Dirk Gallowitz & Johann van Tonder. Fotos: Rosalyn van Zyl   Gedurende 2016 het SMART sy derde generasie mikromotortjies in Suid Afrika bekendgestel. SMART is aanvanklik deur die bekende horlosiemaker SWATCH as ‘n konsep begin, maar is in die middel 90’s deur Daimler-Benz oorgeneem en verder ontwikkel. SMART is derhalwe die akroniem vir “Swatch […]