Opel raak “Grênd” met sy nuwe Grandland X

Nadat Chevrolet laasjaar oor die horison uit Suid Afrika gery het en die Chev/Opel/Isuzu alliansie verfomfaai het, was daar baie gissinge en spekulasie of Opel nie ook gaan handdoek ingooi nie. Die Opel Astra was weliswaar die waardige wenner van 2017 se SA Gilde van Motorjoernaliste se gesaghebbende Motor van die Jaar kompetisie, maar het […]

Suzuki. Sterker en sterker! En nou maar die nuwe Swift sy buiging.

As suksesstorie moet Suzuki sekerlik êrens ‘n voortvarende student se tesis onderwerp wees. Wat die fabrikaat oor die laaste paar jaar in ‘n moeilike motormark vermag het is eenvoudig fenomenaal. Die handelsnaam is Suid-Afrika se snels groeiende handelsnaam en nie net het hulle hul produkaanbieding, verkope, handelaarsnetwerk en markaandeel wesenlik vergroot nie, hulle het ook […]

Renault Clio GT-Line 5dr Gallic flair with substance Article: RICHARD WILEY

It’s very hard not to be captivated by Renault’s hugely successful Clio range and this latest phase-2 iteration, dubbed GT-Line, simply enhances the appeal. First impressions are often lasting impressions and on this count, the GT-Line scores with its outstandingly glossy paintwork that does much to enhance the chic styling. GT-Line differentiators include 17-inch titanium […]

Volkswagen Golf 7 facelift ANOTHER HOLE-IN-ONE Article: Richard Wiley

“What’s new?” the uninitiated might ask when first spotting the latest iteration of the Volkswagen Golf 7.  The answer is simple – “More than meets the eye.”  This unequivocal statement is made in the aftermath of a two-day press launch starring South Africa’s favourite hot hatch – the GTI – which has accounted for no […]

All-New Kia Rio Hatch Hits SA Streets Article: Leigh van Niekerk

In the first week of June, local motoring journos were formally introduced to the latest incarnation of Kia’s popular hatch, the all-new Kia Rio. We took the top-of-range 1.4 TECH model for a spin around the streets of Joburg on an average weekday afternoon, giving us a fairly accurate idea of how the vehicle delivers […]

SUZUKI IGNIS Klein stadsrakker wat ook ook kan stoftrap Artikel: Dirk Gallowitz Fotos: Johann van Tonder

Suzuki voertuie het ‘n stewige reputasie as betroubaar, taai en relatief goedkoop om te onderhou. Marknavorsing het gewys dat eienaars wat een van die gewilde handelsnaam se voertuie besit gewoonlik weer een sal koop. Nou het Suzuki Suid Afrika ‘n welkome nuweling bygevoeg in die Suzuki stal – die nuwe Suzuki Ignis. Die Ignis het […]

BMW 330e eDrive Technology The best of both worlds? Article: Richard Wiley

In just a year’s time, a quarter of a century will have passed since I bought an E36-series BMW 318iS. It came onto my radar because overseas motoring titles were near-unanimous that the new “Three” was the best compact sporting saloon on the planet, at least in terms of pure driving experience. The multivalve four […]

TOYOTA YARIS PULSE Verjongingskuur jaag polsslag op Artikel: Dirk Gallowitz Foto: Johann van Tonder

Toyota het onlangs sy opgekikkerde Yaris Pulse plaaslik bekend gestel. Die nuwe Yaris het in Maart vanjaar sy buiging gemaak op die Geneefse Motorskou en is in werklikheid net ‘n middellewe mooimaakkuur en nie ‘n nuwe model nie. Tog is daar heelwat veranderinge en verbeterings aangebring wat die Yaris Pulse ‘n varser en meer moderne […]

Mercedes GLA vind baat by lekker opknapping Artikel: Charlen Raymond

Mercedes-Benz het sy GLA sportnuts ʼn opknapping vir die 2017 modeljaar gegee, en ook ietwat van ʼn nuwe persoonlikheid. Die GLA het in 2013 sy verskyning in Suid-Afrika gemaak en het, saam met die A-Klas en CLA, sommer vinnig aanklank by kopers gevind. Die veranderinge wat hierdie Merc by baatvind is nie net kosmeties nie, […]

NUWE BMW 5-REEKS LENIGE ATLEET IN ‘N KISPAK DEUR DIRK GALLOWITZ

BMW Suid Afrika het onlangs hul nuwe 5-reeks in die Suid Kaap bekendgestel. Terwyl BMW wêreldwyd met talle modelle sukses en by sommige ook ikoniese status verwerf het, is daar myns insiens geen ander model wat oor die jare heen die naam BMW meer vergestalt as juis die 5-reeks. Hierdie nuwe model is nou reeds […]

2017 Mercedes-Benz S-Class Cabriolet Dekadente opulensie DEUR DIRK GALLOWITZ

Oopdak karre is lank nie meer ‘n nuutjie op plaaslike bodem nie, maar peperduur luukse oopdakmodelle, soos die S-klas Cabriolet, laat steeds die koppe draai. Stuttgart se ringkoppe het die laaste S-Klas Cabriolet in 1971 gebou en geglo die SL sportmotor kan daarvandaan dieselfde doen. Nou is daar egter tog weer besluit om die S-Klas […]

Alfa Romeo Giulia From fast and the furious to business express Article: Richard Wiley

It’s very difficult when reviewing an Alfa Romeo not to go all nostalgic and hark back to the good old days when the once-revered Italian brand was a common sight on race tracks all over the world. Sure, Alfas even from the glory era were regarded as just a little highly-strung compared with competitive models […]

Gewilde Sandero versterk sy aanslag Artikel en Foto: Johann van Tonder

Toe die Renault Sandero die eerste keer sy verskyning op ons Suid Afrikaanse paaie maak, het hy sommer met die intrapslag ‘n goeie indruk gemaak. Plaaslik het die Sandero meegeding met voertuie soos die Polo Vivo, Toyota Etios en Ford Figo, almal basiese motors met vorige geslag tegnologie, maar teen ‘n mededingende prys.  

Mercedes GLC Coupe 250d Artikel: Dirk Gallowitz Fotos: Rosalyn van Zyl

Die wedywering in die kompakte leefstylvoertuig segmente is steeds witwarm. Tog word daar steeds met nuwe nisvoertuie vorendag gekom om die ewigsoekende honger na markaandeel te probeer stil. BMW het met hul X6 sportaktiwiteitnuts ‘n paar jaar gelede ‘n nuwe segment geskep wat meeste voorspellings verkeerd bewys het en steeds wêreldwyd stewige verkope behaal.

AUDI SE KORDATE VEELDOEL BLITSBUKS OPWINDENDE Q2 ‘N RATSE KLEIN SPORTNUTS DEUR DIRK GALLOWITZ

Met die steeds groeiende gewildheid onder jonger en moderne kopers van enigiets sportnuts, is ek van opinie dat die profiel van motormodelle in vyf jaar se tyd heel anders gaan lyk as vandag. Ek persoonlik dink die tradisionele middelslag sedan gesinsmotor se dae is getel onder die Afrika son. Dalk sal die top groot luukse […]

2017 Hyundai Tucson Gewilde Koreanse veldryer kry diesel enjin

Artikel: Dirk Gallowitz Fotos: Johann van Tonder   Hyundai het onlangs sy baie gewilde nuwe Tucson modelreeks met twee turbodiesel enjins uitgebrei. Eers was die nuwe Tucson, ‘n medium grootte sportnuts wat die gewilde IX35 model in Suid Afrika vervang het, met ‘n 1,6l turbo-aangejaagde petrolenjin bekendgestel. Die model het intussen die segmentleier in plaaslike […]