Fortuner SA se gewildste sportnuts wys sy nuwe gesig!

Fortuner SA se gewildste sportnuts wys sy nuwe gesig!

Warm op die spoor van sy nuwe Hilux bakkie in Suid Afrika, het Toyota SA laasweek die nuwe Fortuner medium grootte sportsnuts plaaslik bekendgestel.

Die tweede generasie 2016 Fortuner word gebou op dieselfde platform as die nuwe Hilux bakkie en vertoon veel meer imponerend as die vorige model. Die nuwe Fortuner mag dalk ’n paar kenmerke met sy Hilux-stalmaat onder die metaal deel, maar wat ontwerp betref, is die verskille en verbeterings egter drasties.

Fortuner1