Opel Astra Europa se Motor van die Jaar land in SA!

Opel Astra Europa se Motor van die Jaar land in SA!

Met die plaaslike bekendstelling van die 11de generasie Opel Astra in die pragtige Oos Kaap, het die geveg om markaandeel in die hoogs kompeterende middelslag luikrug passassiermotorsegment skielik meer intensief geword.

Die kompetisie in hierdie marksegment het rede tot kommer. Die 2016 Opel Astra stel nuwe standaarde vir luuksheid, tegnologie, brandstofverbruik en dinamika in hierdie segment. 

15 4 3 2